image_6483441
Oggenddiens 09:00
  • Potchefstroom

    Welkom By Ons Gemeente

    Ons glo dat God 'n gesin bou en wil hê dat die hele mensdom - u insluitend - deel moet wees van die gesin.

  • Jesus and Me

    Jam Kids Kinderkerk

    Ons fokus is die fondasie waarop ons bou en daarom is JAM Kids daar om ouers in hul taak te ondersteun om kinders na die Here te lei.

  • Kruis Kids

    Junior Jeug

    Ons junior jeug byeenskomste is beslis 'n hoogtepunt vir ons laerskool kinders. Nuwe vriendskappe vorm en saam ontwikkel ons leiereienskappe.

  • Klub 60

    Senior Bediening

    Almal bo 60 het die voorreg om aan hierdie groep te behoort. Ons doel is om geleentheid te skep waar ons saam met ons geestelike familie kan kuier en sodoende 'n hegte eenheid in Christus te vorm.

ons bedieninge

Kom skakel in by ons verskilende departement bedieninge, en word deel van ons familie.

ons preke

Kom lees saam en leer wat die Bybel uitspreek oor ons voortbestaan en die toekoms wat vir ons voorlê.

Gebeurtenisse

Bly op hoogte met al die gebeurtenisse in en om die kerk. Kom en geniet dit saam met ons.

WELKOM BY ONS GEMEENTE

Kerk - VEK Potchefstroom

Welkom By Die Volle Evangelie Kerk - Potchefstroom

Waar ons poog om n verskil te bring van Huis tot Huis deur Jesus te verkondig!

HANDELINGE 5:42 En hulle het nie opgehou om elke dag in die tempel en van huis tot huis te leer nie, en die evangelie te verkondig dat Jesus die Christus is. Hierdie blad is ontwerp om jou te help en die sleutels van ons Huis (Gemeente) te gee sodat jy kan deel word van ons Familie!

“Wees lief vir die Here jou God met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag. Markus 12:30”

ONS PREKE

‘n Geesgevulde woord wat tot stigting is vir jou geestelike lewe

ONS BEDIENINGE

Kom skakel in by ons verskilende departement bedieninge, en word deel van ons familie.

image00004

VROUEBEDIENING

Tussendeur die besige skedules van vrouwess, maak ons tyd om as vroue en vriendinne in Christus saam te kom.

Op Dinsdae oggende kom ons vroue bymekaar om saam te kuier om die Woord, saam te bid en mekaar te bemoedig.

Met heerlike koffie en geselskap nooi ons alle vroue uit om op Dinsdae oggende om 10:00 by ons aan te sluit.

image_6487327

MAATSKAPLIK

Gemeente Welsyn - Ons gemeente se maatskaplike afdeling is daar om nood in ons gemeente asook ons gemeenskap te identifiseer en uit te reik om hierdie nood aan te spreek.

Daar is huidiglik 'n emmer projek aan die gang. Gemeentelede kan hierdie projek ondersteun deur 'n emmer te neem, vol te maak met voedsel produkte, ens, en weer by die kerk af te gee.


image00012

MAN-UP MANNE

Bediening En Gebed - Op Vrydae oggende kom ons manne bymekaar om saam te bid. eendragtig glo ons saam in die krag van gebed, daarom nooi ons al die manne uit op Vrydae oggende vanaf 05:30 - 06:30 saam te kom bid.

Die koffie is gratis!





ONS SPAN

Wanneer ek die wonders van ‘n sonsondergang of die skoonheid van die maan bewonder, brei my siel uit in die aanbidding van die skepper.

Herderspaar

Past. Quintus & Madelein Groenewald

Identity Youth - Seniors

Dwaine & Delaney Fielding

Katharos Young Adults

Bernard & Marliaan

Lianca-Lee Liebenberg

Kinderbediening & Bemarking

Lianca-Lee Liebenberg

Maatskaplik

Danie & Terisia Strydom

Klub 60

Wilma Van Heerden

Assistent & Kerkraad

Past. Bernard van der Merwe

Assistent & Kerkraad

Past. Kobus Engelbrecht

Kerkraad - Tesourier

Sarel Janse van Rensburg

Kerkraad - Sekretaris

Sarel Loots

Gemeente Sekretaresse

Marinda Engelbrecht

Vryskut
Evangelis

Past. Mattheus & Elize Maree

Gebeds Intersessors

Eugene & Michelle Eybers

ONS NUUS

Die eenvoudigste dade van vriendelikheid is verewig kragtiger as duisend koppe wat in gebed buig.